Hier kom die kat (Sagteband, 72 pg, Kinders-Prenteboeke) Dr. Seuss Translator: Jaco Jacobs Illustrator: Dr. Seuss

Ons kyk …
By die deur is ‘n harige voet!
Ons kyk …
Hier kom die kat met die hoed!

Toe die kat met die hoed by Sonja en haar boetie kom kuier, verander hul rustige, netjiese huis in ‘n holderstebolder speelplek. Hier kom die kat (oftewel The Cat in the Hat) is een van Dr. Seuss se gewildste kinderboeke. Hierdie is ‘n nuwe Afrikaanse uitgawe, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.

Dr. Seuss Translator: Jaco Jacobs Illustrator: Dr. Seuss

R185.00

Available on back-order

Description