Horton hoor ‘n Hoe!

Op die 15de Mei in die oerwoud van Noel
terwyl Herrie Olifant swem in sy poel
sou hy laat op een middag ‘n ietsietjie hoor,
‘n klein krieselklankie wat krap in sy oor …

Toe Herrie ‘n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!

Dr Seuss

R175.00

Available on back-order

SKU: 9781485310785 Categories: ,

Description