Site icon Book Hub

Husse Met Lang Ore (Hardeband, 40 gp, Kinders – Prenteboeke) Elsa Winckler; Illustrated by Alida Bothma

Tiaan het so baie vrae, maar sy mamma is heeltyd besig met die baba en al wat sy sê is: “Husse met lang ore”. Sy pappa praat van gaan “vakansie” hou, maar Tiaan weet nie wat dit is nie, en dit klink nie lekker nie – hy mag nie eens sy trokke saamneem om te speel nie!
Husse met lang ore is vir voorlees of vir kinders wat pas begin lees het.

Exit mobile version