Site icon Book Hub

FET Ink en Ander Verhale: Eerste Addisionele Taal Gr 10 (Afrikaans, Paperback, Skool Uitgawe, Kortverhaalbundel, 276 pg) Samestelling deur Marieta Nel

Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.
* Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel)
* Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook ‘n inleiding by elke verhaal.
* Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
* Volledig uitgewerkte antwoorde
* ‘n Woordelys met literêre terme
* ‘n Woordelys met eksamenterme

Exit mobile version