Jakkals en Wolf bundel (April 2023, Sagteband, 80 pg, Kinderfiksie 5+) Wendy Maartens Illustreerder: Gerda Smit

Hierdie is ‘n voorafbestelling, publikasie einde April. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings versend, as jou boekbestelling hierdie titel insluit, sal jou hele bestelling versend word wanneer voorraad van hierdie boek beskikbaar is.. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels. Lees meer hieronder.

Wendy Maartens Illustreerder: Gerda Smit

R200.00

Available on back-order

SKU: 9780637001519 Categories: , , Tag:

Description

Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels.

Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf. Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai ’n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor dié twee se skreeusnaakse avonture.

Hierdie bundel sluit ses pragtig illustreerde stories in:
• Jakkals en Wolf steel botter
• Jakkals en Wolf pas Tier se kinders op
• Jakkals en Wolf vang vis
• Jakkals en Wolf kerjakker in Boer se kraal
• Jakkals en Wolf en die rondekop dier
• Wolf kry lus om skaapsklere te dra.