Kanniedood (September 2023, Sagteband, 448 pg, Tieners) Joha van Dyk

Branderjaer-sage #3. Dis die Branderjaers se matriekjaar en Ben “Kannie” Palmer was van plan om sy kop laag te hou. Maar dinge loop van die begin vir hom skeef.  Lees meer hieronder.

Joha van Dyk

R320.00

Available on back-order

Description

‘n Ou bendeleier is terug in Breekwater en Ben en sy suster Kalla word gekonfronteer met ‘n legacy waarvoor hulle nooit gevra het nie. En ‘n oorlog wat die gemeenskap in chaos dompel. Kalla kon nog nooit die verlede afskud nie. Die nag wat sy in Niemandsland aangeval is het haar lewe verander. Nou het sy dalk ‘n kans om dinge reg te stel. Om seker te maak daar is nie nog ‘n slagoffer nie. Al moet sy alles om haar afbrand.