Kaptein Pipskwiek (Afrikaans, Paperback, 96 pg, Kinders ouderdom 9-12 yr) Francois Bloemhof, Illustrated by Shaun Samuel

In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem…

Francois Bloemhof

R150.00

Available on back-order

SKU: 9781432304195 Categories: ,

Description