Karatekas (April 2023, Sagteband, 72 pg. Kinderfiksie 7+) Anzil Kulsen

Nou beskikbaar.  Hierdie aksie-belaaide boek sal lesers van die eerste bladsy af boei! n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Lees meer hieronder.

Anzil Kulsen

R140.00

Available on back-order

SKU: 9780637001533 Categories: , , Tag:

Description

Hierdie aksie-belaaide boek sal lesers van die eerste bladsy af boei! n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen!

Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met Sensei Fourie. Die maats sien baie uit daarna, maar sommer vinnig word hulle vaardighede getoets en … maak hulle kennis met ’n draak!