KLEIN GRILLIE SPINNEKOP – DIE NUWE SUSSIE (Hardcover, 32 pg, 4-6 yr)

Diana Amft, Martina Matos

R99.00

Available on back-order

SKU: 9781920660574 Categories: ,

Description

Klein Grillie Spinnekop kry binnekort ‘n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog ‘n ekstra lyfie in die huis …?
Saam met sy maats gaan soek hy die antwoorde by die dierebabas in die bos. Hy leer ook dat die koms van sy sussie niks verander aan sy ouers se liefde vir hom nie.