Site icon Book Hub

KLEIN GRILLIE SPINNEKOP – DIE VERJAARDAGVERRASSING (Hardcover, 32 pg, 4-6 yr)

Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde – dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van ‘n safari af, sorg vir ‘n klomp verrassings …
‘n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.

Exit mobile version