Klein Grillie Spinnekop: Kom, Ons Speel Skool! (Afrikaans, Hardcover)

‘n Meevoerende prenteboekavontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.

Diana Amft; Illustrated by Martina Matos

R99.00

Available on back-order

SKU: 9781928446118 Categories: ,

Description

Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in ‘n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees?

 

‘n Meevoerende prenteboekavontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.