Klein Grillie Spinnekop – My inkleur- en speletjiesboek (Afrikaans, Paperback, 24 pg, 4-6 yr)

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

Diana Amft; Illustrated by Martina Matos; Fantasi

R40.00

Available on back-order

SKU: 9781920660642 Categories: , ,

Description