KLEIN GRILLIE SPINNEKOP – VAKANSIE OP DIE PLAAS (Hardcover, 32 pg, 4-6 yr)

‘n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!

Diana Amft, Martina Matos

R99.00

Available on back-order

SKU: 9781920660246 Categories: ,

Description

Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar ?n hond-kat-koei raak …? ‘n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!