Kodenaam Piesangs (Sagteband, Ouderdomsgroep 10-12) David Walliams

Kodenaam Piesangs is ‘n gilsnaakse en aksiebelaaide avontuur vir die hele gesin. Lees meer hieronder.

David Walliams

R295.00

Available on back-order

SKU: 9781485313540 Categories: ,

Description

1940. BRITTANJE VOER OORLOG TEEN NAZI-DUITSLAND.

Die elfjarige Eric bring die meeste van sy dae deur in die plek wat hom die gelukkigste maak: die Londense dieretuin. En daar is een dier vir wie hy ontsaglik lief is: Gertrude die gorilla.

Terwyl daar oral in Londen bomme val, moet Eric vir Gertrude red.

Saam met sy oom Sid, ‘n opsigter by die dieretuin, vlug die drie. Maar terwyl hulle in ‘n seedorpie wegkruip, vlek hulle ‘n hoogs geheime Nazi komplot oop …

Kodenaam Piesangs is ‘n gilsnaakse en aksiebelaaide avontuur vir die hele gesin.