Lana en Rakker 6: Rakker se prettige Kersfees: Boek 6 (Afrikaans, Paperback, 56 pg) Holly Webb; Illustrated by Kate Pankhurst; Translated by Solette Swanepoel Series: Lana en Rakker

Die diereskuiling Vierpotige Vriende vier Kersfees in Julie om geld in te samel. Daar gaan stalletjies wees met heerlike eetgoed, oulike geskenke – en selfs speelgoed vir honde! Lana voel jammer vir die honde wat nie huise het nie en beplan om saam met Rakker te gaan Kersliedjies sing. Met sy oulike Kersvader-hoed gaan hy beslis hope harte steel en baie geld vir liefdadigheid insamel. Rakker se prettige Kersfees is die sesde boek in ’n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. ’n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

Holly Webb; Illustrated by Kate Pankhurst; Translated by Solette Swanepoel

R145.00

Available on back-order

SKU: 9780799366273 Categories: , , ,

Description