Leer my lees Vlak 2 Tippie Boekpak (Sagteband, 10 boeke, 24 pg elk, Kinders 5+, Leermiddels/Leesboeke) Jose Palmer, Reinette Lombard

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!  Lees meer hieronder.

Jose Palmer, Reinette Lombard

R420.00

Available on back-order

SKU: 9780639602318 Categories: , ,

Description

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Titels van die 10 boeke in die Vlak 2 boekstel:
1. Tippie en die boom
2. Tippie en die haas
3. Tippie en die duur mat
4. Tippie en die leer
5. Tippie en die uil
6. Tippie se neus jeuk
7. Tippie en die mier
8. Tippie se kous
9. Tippie soek ‘n boek
10. Tippie en die braai