Sale!

Leer my lees (Vlak1) 6: Tippie en die kam (Afrikaans, Paperback, 24 pg, 5+) Reinette Palmer, Jose Palmer Series: Leer my lees

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.

Reinette Palmer, Jose Palmer

R39.00

Available on back-order

SKU: 9780799363197 Categories: , , , ,

Description