Leer van vorms en teenoorgesteldes saam met Krokkie Krokodil (Junie 2023, Sagteband, 24 pg, Kinders) Cuberdon, Kobus Geldenhuys

In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van vorms en teenoorgesteldes. Kleurvolle aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!
Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.

Cuberdon , Kobus Geldenhuys

R80.00

Available on back-order

SKU: 9780798183888 Categories: ,

Description