Site icon Book Hub

Leeu Wat Drukkies Gee en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback, 56 pg) Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen – OUT OF PRINT

Wonderlike ware dierestories vir beginnerleespret

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit wat gebeur het nadat twee vriende ’n leeu in ’n afdelingswinkel gekoop het, ontmoet ’n dapper hond genaamd Salty, en vind meer uit oor die dapper reddingspoging om Humphrey die boggelrugwalvis te red nadat hy die pad byster geraak het. Hierdie boek bevat ses asemrowende ware dierestories:

1. Die leeu wat drukkies kon gee

Twee vriende koop ’n leeuwelpie in ’n afdelingswinkel in Londen – maar kort voor lank word hy ’n groot maanhaarmannetjie! Hulle besluit om hom in Afrika te hervestig, en jare later steel hy die wêreld se harte.

Exit mobile version