Loer binne: Wilde diere (Kartonboek, 10 pg, Kinders – Opwipboeke) Really Decent Books, Elsa Silke

Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!

Really Decent Books, Elsa Silke

R165.00

Available on back-order

SKU: 9780798183451 Categories: ,

Description