Lotta se lewe 14: Red die eekhorings! (Sagteband, 176 pg, Kinders, Ouderdomsgroep 10-12) Alice Pantermuller, Illustreerder: Daniela Kohl

Lotta is só opgewonde! Dis ‘n nuwe skooljaar en hulle het ‘n nuwe klasonderwyser. Sy klasse is baaaaie lekkerder as mevrou Knacker s’n. Hulle huiswerk is om ‘n videokanaal te begin. Lotta weet gelukkig hoe dit werk, want Mamma het haar eie TV-program waarop sy produkte uittoets (SANDRA SE WÊRELD op kanaal 987). Maar Lotta en Chantelle se PRODUKTASTIESE PRODUKTOETSERS-kanaal is ongelukkig nie so gewild nie. So hulle gaan nie meer smaakmakers word nie, maar eerder betoog om diere te beskerm.

Alice Pantermuller

R195.00

Available on back-order

SKU: 9780798183970 NB Categories: ,

Description