Magriet en Billie (Sagteband, 24 pg, Ouderdomsgroep 6 – 9) Melanie Tait Illustreerder: Linki Brand

Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! Magriet en Billie is die derde boekie in hierdie heerlike reeks. Billie kom kuier vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af … Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir Billie? Ander titels in die reeks: 1 Magriet die stadshoender 2 Magriet hou konsert 4 Magriet se eierbesigheid

Melanie Tait

R60.00

Available on back-order

SKU: 9780639603971 Categories: , , ,

Description