Site icon Book Hub

My Eerste Boek oor Speelgoed + Plakkers Aktiwiteitsboeke (Afrikaans, Paperback, 32 pg) Angels Navarro, Illustrated by Laura Prim, Fantasi

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ‘n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke ‘n moet-he vir elke jong kind!

Exit mobile version