My Eerste Woordeboek – Afrikaans/Engels/Xhosa/Zoeloe (Afrikaans, Hardcover, 40 pg) Maja Sereda

’n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Xhosa en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, voëls, diere, skool, my liggaam en my familie. ’n Moet-hê-boek vir elke gesin se boekrak!

Maja Sereda

R195.00

Available on back-order

SKU: 9780799345018 Categories: , , Tag:

Description