My ouma is ‘n film-ster( Herdruk, Sagteband, 40 pg, Kinders-Ouderdomsgroep 7+) Jaco Jacobs

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ‘n rol in ‘n splinternuwe fliek los. Maar ‘n filmstel kan soms ‘n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ‘n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as rolprentster red?

Jaco Jacobs

R145.00

Available on back-order

SKU: 9780799367195 Categories: , , ,

Description