Description
Jong leerders kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese 12 maande-beplanner. Die dagbeplanner bevat:
Inspirerende Bybelverse en aanhalings vir kinders
- ’n Kalender vir 2022, skoolkwartale en ’n lys vakansiedae
- Lys woorde wat dikwels verkeerd gespel word
- Genoeg plek vir huiswerkopdragte en take
- Plek vir roosters en eksamenroosters
- Vermenigvuldigingstafels
Hierdie prettige dagbeplanner sal laerskoolkinders aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.