Fantasi – My storie-skatkis (Hardcover, 112 pg, 4-8 yr)

Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie? Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van Francois Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees en selflees.

Hemma-paneel, Francois Ruyer

R225.00

Available on back-order

SKU: 9781920475765 Categories: , , ,

Description