‘n Baie lang brief aan my dogter (Sagteband, 352 pg) Marita van der Vyver – publikasiedatum 30 Maart

‘n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoir. Dit is ‘n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ‘n liefdesbrief aan ‘n dogter en ‘n taal en ‘n land. En bowenal is dit ‘n ma se poging om sin te maak van hierdie wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.

Marita van der Vyver

R330.00

Available on back-order

Description