Site icon Book Hub

Nagmusiek: Sewe Spokerige Stories (Sagteband, 112 pg, Ouderdomsgroep 6 – 9) Jaco Jacobs

Is die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar? Kan party katte spoke sien? Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug? Kan dit spook in ‘n pophuis? Die sewe spokerige stories in hierdie boek sal jou lekker laat ril en gril!
Exit mobile version