Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag (Leermiddels – Graad 1) Beskikbaar 21 Jan

Die boekpak bevat die volgende werkboeke: Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde, Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met spel en Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Leer lees en skryf.

Best Books

R350.00

Available on back-order

SKU: 9781776073634 Categories: , ,

Description

Die Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak bevat drie werkboeke met alles wat jou kind nodig het om sukses in wiskunde-, spel-, lees- en skryfvaardighede te behaal, ontwikkel vir die Suid-Afrikaanse kind in Graad 1.

Die boekpak bevat die volgende werkboeke: Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde, Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met spel en Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Leer lees en skryf.