Description
Die Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak bevat drie werkboeke met alles wat jou kind nodig het om sukses in wiskunde-, spel-, lees- en skryfvaardighede te behaal, ontwikkel vir die Suid-Afrikaanse kind in die Grondslagfase.
Die boekpak bevat die volgende werkboeke: Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde, Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met spel en Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Leer lees en skryf.