Fantasi – Ongevalle in Die Dierehospitaal (Afrikaans, Hardcover, 112 pg) (4-6 yr)

As jy jou wil slap lag, moet jy ‘n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer.

Fabrice Lelarge; Edited by Talita van Graan

R225.00

Available on back-order

SKU: 9781920134228 Categories: ,

Description

Beleef prettige avonture saam met dokter Slurp, die verpleeghasies, die hennesuster en die koddige pasiente van die dierehospitaal. As jy jou wil slap lag, moet jy ‘n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!