Op die plaas – Emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag (Sagteband, 32 pg, Kleuters) Theresa van Baalen Illustreerder: Megan Bird

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Die Op die plaas-emosiereeks bied ‘n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit ‘n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat ‘n QRkode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
Hierdie reeks bestaan uit vier boeke:
Flori tel tot tien (9780639608259)
Smiley verloor sy glimlag (9780639608211)
Tjoppie se hart is seer (9780639608235)
Karamel se bene bewe (9780639608273)

Theresa van Baalen

R100.00

Available on back-order

SKU: 9780639608211 Categories: , , ,

Description