Oudioboek vertel deur Cindy Swanepoel: Ongevalle in Die Dierehospitaal (Afrikaans, CD)

As jy jou wil slap lag, moet jy ‘n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!

Fabrice Lelarge; Edited by Fantasi; Illustrated by Francois Ruyer

R95.00

Available on back-order

SKU: 9781775911609 Categories: ,

Description