Oudioboek vertel deur Lochner de Kock: My Mooiste Sprokies, Vol 1 (Afrikaans, CD)

Die stories op die CD: Klein Duimpie; Die Wolf en die Sewe Bokkies; Hansie en Grietjie; Die Gestewelde Kat; Aspoestertjie; Die Drie Varkies; Rooikappie.

Madeleine Mansiet, Fantasi; Illustrated by Francois Ruyer

R95.00

Available on back-order

SKU: 9781775911548 Categories: ,

Description

‘n Bloedrooi kappie, ‘n goudgeel gifappel, drie krulsterte, ‘n kat met stewels, ‘n pampoen wat in ‘n koets verander, ‘n huisie van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wereld van sprokiesland! Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die stories op die CD: Klein Duimpie; Die Wolf en die Sewe Bokkies; Hansie en Grietjie; Die Gestewelde Kat; Aspoestertjie; Die Drie Varkies; Rooikappie.