Sale!

Oudioboek vertel deur Lochner de Kock: My Storie-Skatkis Vol 1 (Afrikaans, CD)

Die stories op die CD: Lea se Boom; Die Lied van die Hen; Tot Stinkie se Redding; Die Duisendpoot en die Slak; Frederik en Kuifie; Kameelperd en Sebra; Katryntjie Kekkel; Jabba die Wit Olifantjie; Meteoor die Drakie; Lenet se Ponie (Bonussnit).

Francois Ruyer; Hemma-paneel, Fantasi

R95.00 R75.00

Available on back-order

SKU: 9781775911555 Categories: ,

Description

‘n Wit olifantjie, ‘n hen wat wou kraai … Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek ‘n skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer. Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die stories op die CD: Lea se Boom; Die Lied van die Hen; Tot Stinkie se Redding; Die Duisendpoot en die Slak; Frederik en Kuifie; Kameelperd en Sebra; Katryntjie Kekkel; Jabba die Wit Olifantjie; Meteoor die Drakie; Lenet se Ponie (Bonussnit).