Oudioboek vertel deur Lochner de Kock: Stories voor droomland Vol. 1 – CD 1 (Afrikaans, CD):

Stories op die CD: Rooikam; Die reus wat nie ’n reus wou wees nie; Waarom die tongvis plat is; Pompom maak sy dierevriendjies gesond; Die ou vroutjie en Myro, die kat; Jakkals volg ’n spoor; Pikkie Pikkewyn; Die sandglas van Vader Tyd; Die pers drakie.

Lochner De Kock; Illustrated by Francois Ruyer

R95.00

Available on back-order

SKU: 9781775911616 Categories: ,

Description

Weet jy wie almal in Droomland bly? ’n Reus wat nie soos ander reuse is nie, ’n verwaande kat wat te lui is om te spin, ’n haan wat nie wou kraai nie en Andries Olifant wat nie in ’n winkel kan werk nie … Ontmoet al hierdie karaktertjies en nog vele meer! Deel in hulle avonture en ontdek die wonderwereld van stories … Stories op die CD: Rooikam; Die reus wat nie ’n reus wou wees nie; Waarom die tongvis plat is; Pompom maak sy dierevriendjies gesond; Die ou vroutjie en Myro, die kat; Jakkals volg ’n spoor; Pikkie Pikkewyn; Die sandglas van Vader Tyd; Die pers drakie.