Oudioboek vertel deur Lochner de Kock: Avonture Op Die Plaas, CD 2 (Afrikaans, CD)

Stories op die CD: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; ‘n Indringer op die plaas.

Fantasi; Illustrated by Francois Ruyer; Hemma-paneel

R95.00

Available on back-order

SKU: 9781775911586 Categories: ,

Description

Boer Frans se plaas le lekker knus langs ‘n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas. Stories op die CD: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; ‘n Indringer op die plaas.