Ouma Mollie gaan terug skool toe (Sagteband, 72 pg, Kinders 7+) Fanie Viljoen Illustrator: Johann Strauss

Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak? Maar, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.

Fanie Viljoen Illustrator: Johann Strauss

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780637002059 Categories: , ,

Description