Pampoenpit kry ‘n beat (Junie 2023, Sagteband, 40 pg, Kinders, Prenteboeke) Bianca Flanders Illustreerder: Zinelda McDonald

Nou beskikbaar.
Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis … Die musiek is ongeduldig, dit wil almal graag laat sing. Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring! Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel! Hierdie boek is die derde in die Pampoenpit-reeks en word gelyktydig in Afrikaans en Engels uitgegee. Die vorige titels is Prinses Pampoenpit en Pampoenpit se groen gevoel. Klik om ‘n uittreksel te lees: Pampoen

Bianca Flanders Illustreerder: Zinelda McDonald

R140.00

Available on back-order

SKU: 9780637001779 Categories: ,

Description

Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis … Die musiek is ongeduldig, dit wil almal graag laat sing. Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring! Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel! Hierdie boek is die derde in die Pampoenpit-reeks en word gelyktydig in Afrikaans en Engels uitgegee. Die vorige titels is Prinses Pampoenpit en Pampoenpit se groen gevoel.