Pret Met Syfers: Stories En Aktiwiteite Oor Getalle In Die Bybel (Sagteband, 96 pg) Wendy Maartens

Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel – van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en ’n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.

Wendy Maartens

R59.00

Available on back-order

SKU: 9781431623198 Categories: , , , ,

Description