Prof Fungus Omnibus 1 (Sagteband, 184 pg, Kinders – Ouderdomsgroep 6 – 9) Jaco Jacobs Illustreerder: Johann Strauss

By Einstein se snor!
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ‘n klomp vreesaanjaende visse, ‘n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word,
‘n klomp dinosourusse … en beleef ‘n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungusstories in een boek!
1. Professor Fungus en die zombie-tamaties
2. Professor Fungus en die ongelooflike miniatuuravontuur
3. Professor Fungus en die mensvreter-piranhas
4. Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla
5. Professor Fungus en die dino-avontuur

Jaco Jacobs Illustreerder: Johann Strauss

R225.00

Available on back-order

SKU: 9780799398069 Categories: , , ,

Description