Professor Fungus en die Gekloonde Konyn (Afrikaans, Paperback, 48 pg) Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss Series: Professor Fungus, 14

Hoe meer haas … hoe meer moeilikheid!

Professor Fungus het ’n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupliserende Infrarooi Trippel-Turbo Omsetter (kortweg sommer D.I.T.T.O.) is veronderstel om dinge te kloon … maar dit doen net mooi niks!

Bennie, Jenny en Edison die robot dink dit is hoog tyd dat die professor ’n blaaskans neem en ’n slag uit sy laboratorium kom om vars lug te kry. Dalk is ’n uitstappie na neef Naas se plaas net die regte medisyne!

Maar op die plaas loop dinge onverwags skeef – en kort voor lank is daar ’n KONYN-KATASTROFE met konyne net waar jy kyk!

Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss

R150.00

Available on back-order

SKU: 9780799389234 Categories: , , Tag:

Description