Professor Fungus en die Onsigbare Skurk (Afrikaans, Paperback, 48 pg) Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss Series: Professor Fungus, 13

Jy sal jou oë nie glo nie!

Professor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie.

Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N.

En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret!

Maar dan kry ’n skurk die formule in die hande – en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red …

Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss

R150.00

Available on back-order

SKU: 9780799389227 Categories: , ,

Description