Psalms vir kleingoed (Junie 2023, Sagterband, 96 pg, Kinders) Wendy Maartens, Zinelda McDonald

Dit is ‘n voorafbestelling, publikasie einde Junie. Let daarop dat ons volledige bestellings stuur; As u bestelling ‘n voorafbesteltitel bevat, sal u bestelling gestuur word sodra al die voorraad beskikbaar is.
Die Psalms het oor die eeue heen nog altyd die vermoë gehad om die mens se emosies – van vreugde tot spyt – akkuraat te weerspieël. Hierdie versameling van geparafraseerde psalms deur geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens help kinders om met God te praat, om al hul emosies uit te stort in ’n taal wat eie is aan hulle. Met lieflike illustrasies deur Zinelda McDonald is hierdie boek ’n aanwins op enige kind se boekrak.

Wendy Maartens, Zinelda McDonald

R200.00

Available on back-order

SKU: 9780796323088 NB Categories: ,

Description