Riek en Niek 02: Allergies vir Skool (Sagteband, Kinders – Ouderdomsgroep 6 – 9) Jaco Jacobs Illustreerder: Frank Lunar

Riek en Niek gaan ‘n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie. Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie. Sy GLIMLAG nooit eens nie. En as Niek en Riek die weddenskap verloor, moet hulle iets VREESLIKS doen …

Jaco Jacobs

R125.00

Available on back-order

SKU: 9781776251315 Categories: ,

Description