Saartjie Omnibus 4 (Afrikaans, Paperback, 425 pg) Bettie Naude Series: Saartjie

In hierdie omnibus, wat nog drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, gaan Saartjie en Galpil ‘n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke, Saartjie besluit dat die Drie Muskiete ‘n kliek moet vorm, die groepie vriendinne reel ‘n hipnose-konsert en Saartjie kry ‘n kerel. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780798170376 Categories: , ,

Description