Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary (Oktober 2023, Sagteband, 640 pg) Pharos

Gr 10-12 huistaal en addisionele taal; Afrikaans en Engels; 50 000 trefwoorde; Woordverdeling en hoofklem; Woordsoorte; Verlede tyd van werkwoorde; Deeltjiewerkwoorde; Meervoude en verkleinings; Trappe van vergelyking; Versamelname; Afkortings, verkortings, akronieme; Manlike en vroulike vorme; Etikette met konteksleiding; Kruisverwysings; Homonieme; Intensiewe vorme; Samestellings en afleidings; Kollokasies; Vaste uitdrukkings; Sinonieme; Antonieme; Idiome en spreekwoorde.  Lees meer hieronder.

Pharos

R220.00

Available on back-order

SKU: 9781868902149 Categories: , ,

Description

Pharos Woordeboeke spesialiseer in verklarende en tweetalige woordeboeke vir Afrikaans, Engels en die amptelike Afrikatale, asook stylgidse en taalhulpmiddels. Pharos hersien hul woordeboeke gereeld en ontwikkel voortdurend nuwe produkte. Die fokusgebied tans is die ontwikkeling van skoolwoordeboeke oor die hele spektrum van die skoolfases.