Skool vir talente – Eerste periode: Oorverdowend (Sagteband, 240 pg, Kinders – Ouderdomsgroep 9-12) Silke Schellhammer Illustreerder: Kobus Geldenhuys

Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maar dié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op ‘n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ‘n Resep vir CHAOS! Maar hoekom praat die gebreekte kennisgewingbord in die kafeteria in raaisels?

Silke Schellhammer Illustreerder: Kobus Geldenhuys

R185.00

Available on back-order

Description