Atir En Die Kameelperd (Afrikaans, Hardcover, 40 pg, Kleuterboek) Dianne Hofmeyr; Illustrated by Jane Ray

Hierdie is die merkwaardige ware verhaal van ’n kameelperd wat in 1827 van Egipte tot in Frankryk moes reis. Atir, die kameelperd se bewaarder, reis saam met haar tot in Parys, waar sy die eerste kameelperd tot op daardie tydstip is. Die mense is dolverlief op haar. ’n Pragtige verhaal deur ’n bekroonde outeur en kunstenaar.

Dianne Hofmeyr; Illustrated by Jane Ray

R150.00

Available on back-order

SKU: 9781485301165 Categories: , , , ,

Description